Krone-droom word waar vir Danny Smoke

Loading player...
“Die groot verhoog, die ligte – dis alles net asemrowend. Dit is die meeste opwinding wat jy ooit in een vertoning sal beleef.”
26 Aug 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min