ToekomsVenster | As jy God net vir een ding kon vra

Loading player...
Wanneer die digter nadink oor die een ding wat hy bo alles van God vra, is dit nabyheid aan God, maar ook om sy lewe lank in die teenwoordigheid van die Here te wees.
25 Aug 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min