
Mede-Afrikane is nie die oorsaak van SA se hoë werkloosheid nie
Loading player...
EFF-leier Julius Malema sê mede-Afrikane is nie die oorsaak van Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer nie, want die ware vyand is ʼn onhervormde ekonomie in die hande van die wit minderheid en multinasionale ondernemings. Hy het Sondag die hoofrede gelewer by die opening van die Nigeriese Balievereniging se jaarlikse algemene konferensie in Enugu, Nigerië. Die vereniging is Afrika se grootste beroepsliggaam vir prokureurs met meer as 120 000 lede in Nigerië en ander lande. Malema sê Afrika moet aan die wêreld bewys hy is nie xenofobies nie: