
CAN en Liberty bied Chica-pretdag aan
Loading player...
Die Kankervereniging van Namibië bied op 27 September die tweede jaarlikse Liberty Chica Familie Pretdag op 27 September 2025 aan. Die geleentheid samel fondse in vir die Chica-fonds, wat kinders met kanker en hul gesinne ondersteun deur verblyf, maaltye, vervoer en sorg by die Chica Interim Home, asook hulp aan die Pediatriese Onkologie-afdeling by Windhoek Sentrale Hospitaal. Kosmos 94.1 Nuus het met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië, gesels.