Christine, Beatrice nie gereed vir internasionale deelname nie

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse sterre Akani Simbine, Bayanda Walaza en Prudence Sekgodiso het die baan gedeel in die voorlaaste Diamantliga-byeenkoms in Brussel, België, met groot name soos die wêreldkampioen Sha’Carri Richardson van Amerika en die veteraan Jamaikaanse naelloper Shelly-Ann Fraser Pryce. Namibië se Christine Mboma en Beatrice Masilingi was egter nie daar nie. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met hul afrigter, Henk Botha.
25 Aug 6AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Moenie jaag nie, wees bedagsaam op paaie!

Swaar verkeer word landwyd verwag terwyl Namibië Heldedag herdenk. Die Namibiese polisie doen 'n beroep op alle padgebruikers om versigtigheid, geduld en verantwoordelikheid te beoefen terwyl hulle op die paaie is. Adjunk-kommissaris Rozario Coetzee het in 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus die belangrikheid beklemtoon om reisreëlings vooraf te tref…
25 Aug 8AM 1 min

ANC 'het vergeet hy bestaan om mense te dien'

Die ANC veteraan en voormalige minister, Naledi Pandor, sê die party het sy glorie verloor en het vergeet dat hy bestaan om die mense te dien. Sy was Sondag 'n spreker by die Gertrude Shope-gedenklesing in Pretoria. Shope is in Mei vanjaar oorlede op die ouderdom van 99. Pandor sê…
25 Aug 8AM 1 min

AMTA en Nipam werk saam vir voedselveiligheid en sekerheid

AMTA en Nipam het 'n ooreenkoms onderteken om voedselveiligheid en -sekerheid te bevorder. Die ooreenkoms sluit gesamentlike navorsing, kennisdeling en verbeterde bedrywighede in, met 'n tegniese komitee wat projekimplementering en innovasie sal lei. Nipam se bemarkingsbestuurder, Johannes Hatutale, het meer.
25 Aug 6AM 1 min

Mede-Afrikane is nie die oorsaak van SA se hoë werkloosheid nie

EFF-leier Julius Malema sê mede-Afrikane is nie die oorsaak van Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer nie, want die ware vyand is ʼn onhervormde ekonomie in die hande van die wit minderheid en multinasionale ondernemings. Hy het Sondag die hoofrede gelewer by die opening van die Nigeriese Balievereniging se jaarlikse algemene konferensie…
25 Aug 6AM 1 min

CAN en Liberty bied Chica-pretdag aan

Die Kankervereniging van Namibië bied op 27 September die tweede jaarlikse Liberty Chica Familie Pretdag op 27 September 2025 aan. Die geleentheid samel fondse in vir die Chica-fonds, wat kinders met kanker en hul gesinne ondersteun deur verblyf, maaltye, vervoer en sorg by die Chica Interim Home, asook hulp aan…
25 Aug 6AM 1 min