
McKenzie moet ondersoek instel na tantième vir akteurs en aktrises
Loading player...
Die Forum for South Africa vra die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, om dringend beleid in te stel wat sal seker maak akteurs en aktrises ontvang voor en na hul dood tantième vir hul werk. Die minister is gekritiseer oor sy teenkanting teen die Wysigingswetsontwerp op Kopiereg wat tantième-regte vir hierdie kunstenaars sal verseker. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê musikante ontvang selfs ná hul dood tantième, maar akteurs het nie dieselfde finansiële sekerheid nie: