Sangers vorm musiekduo ná liefde op verhoog blom

Loading player...
“Terwyl ons gesing het, het ek haar deur my sonbril dopgehou. Ek het sommer geweet wanneer ons optrede verby is, gaan ons sokkie tot die môrester opkom.”
23 Aug 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min