
Jaun de Klerk
Loading player...
Jaun kom gesels eerlik oor haar verhouding met die Here, en hoe dit eers regtig verdiep het na `n ernstige gesondheids-uitdaging - diagnose van Fase 4 Melanoom Kanker tydens lockdown. `n Pad van intense alleenheid, maar haar verhouding met die Here het verdiep en sy het haar ware identiteit in Hom ontdek. Vandag is sy al 3 jaar gesond. Alle eer aan die Here alleen.