
Seksuele geweld styg jaar op jaar tydens konflik
Loading player...
Meer as 4 600 gevalle van konflikverwante seksuele geweld is in 2024 aangemeld. Dit is volgens die Verenigde Nasies 'n toename van 25 persent sedert 2023. Seksuele geweld teen kinders het in die afgelope jaar met 35 persent toegeneem. Die meeste gevalle was in die Republiek van Sentraal-Afrika, Demokratiese Republiek die Kongo, Haïti, Somalië en Suid-Soedan. Die spesiale verteenwoordiger oor seksuele geweld in konflik, Pramila Patten, sê onsekerheid oor kos verhoog ook die risiko van seksuele geweld: