
Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor Veediefstal
Loading player...
Veediefstal bly 'n wesenlike probleem, plaaslik en elders. ππ¨ Watter raad het Mike Bolhuis teen veediefstal en stropery? π΅οΈββοΈβοΈ
Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld-, ekonomiese- en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1 tussen 11:00 en 12:00. π»π
Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld-, ekonomiese- en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1 tussen 11:00 en 12:00. π»π