Episode 162

Loading player...
Hierdie week bring Fanie Cronje, van Agra Veilings, vir ons nuus oor suide veilings vir die week van 25 of 29 Aug. Carla Vorster, Junior Handels Bestuurder vir Agra Kleinhandel, vertel ook vir ons van die opening van Agra in Omaruru wat plaasvind op 29 August, wat ook Agra se 45ste verjaarsdag is.
20 Aug 2025 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 208

Hierdie week hoor ons weer van Dr Lisa le Roux, n veearts by Zoetis. Sy gesels verder oor vlooie, en die sekondêre probleme wat saam met hulle kan kom.
10 Sep 2 min

Episode 207

Dr Theuns Laubscher gee vir ons n paar dieregesondheidswenke, veral gemik op die warmer weer wat ons tans ervaar. Hy vertel ons spesifiek meer oor inenting en ontwurming van kleinvee. on shoor ook weer van Carla Vorster, die junior handelsbestuurder van Agra.
3 Sep 3 min

Episode 206

In ons laaste episode vir Augustus hoor ons van Carla Vorster, die Junior Brand Manager van Agra Retail, sowel as Dr Theuns Laubscher.
25 Aug 4 min

Episode 206

Dr Theuns bring vir ons die nuutste uit die veld.
24 Aug 3 min

Episode 205

Is daar n moontlike miltsiekte uitbraak in die Suide? Ons hoor hierdie week van Dr Theuns Laubscher en vind meer uit oor die siekte en gevolge as ook wat sy advies daaroor is.
14 Aug 4 min