
Gewasdiversifikasie sal produksie en winste opstoot
Loading player...
Boere word aangemoedig om gewasdiversifikasie te omarm. Die Parlementêre Staande Komitee oor Natuurlike Hulpbronne het aanbeveel dat die afhanklikheid van tradisionele graangewasse verminder word en boorde en ander hoëwaarde-gewasse ondersoek word om beide produktiwiteit en winsgewendheid te verbeter. Emilie Abrahams, die bestuurder van tuinbou-ontwikkeling by die Akkerbouraad het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en verduidelik meer.