Net nog enetjie | Die ANC-berg het soos verwag ’n muis gebaar | Ep. 52

Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Christel Cornelissen, Nico Strydom en Connie Mulder oor die ANC-berg wat soos verwag, weereens ’n muis gebaar het. Verlede week se nasionale dialoog was op die ou end ’n baie duur, maar vrotterige windeier.
Chapters
  • 00:00 'n ANC-verkiesingsveldtog
  • 08:48 Introspeksie oor hul inploffing
  • 12:11 Die weermag besoek Iran
  • 18:17 Hoe klim ek uit die ANC-kar
  • 22:11 Trump se vredesonderhandelinge
19 Aug 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min