
Kenner verduidelik belangrikheid van Donbas vir Rusland
Loading player...
Rusland veg al jare teen Oekraïne vir beheer van die oostelike Donbas-streek. Donbas bestaan uit die Luhansk- en Donetsk-oblaste en is teen die Russiese grens. Russiese president Vladimir Putin dring aan dat Oekraïne die gebied moet opgee as deel van enige vredesooreenkoms, maar Oekraïne weier. Die militêre spesialis Michael Clarke verduidelik aan SkyNews hoekom Donbas so belangrik is vir Putin.