
Márquez vat eerste oorwining in die Red Bull Ring
Loading player...
Die sesmalige MotoGP-kampioen, Marc Márquez, het die Oostenrykse Grand Prix gewen in sy eerste oorwinning in die Red Bull Ring. Die Ducati-ryer het die voorloper Marco Bezzecchi in die 20ste ronde verbygesteek en sy sesde agtereenvolgende sege van die seisoen behaal. Die nuweling Fermin Aldeguer is tweede en Bezzecchi derde. Die Suid-Afrikaner Brad Binder is sewende. Márquez, wat ʼn voorsprong van 142 punte bo sy broer, Alex, in die kampioenskap het, sê hy is tevrede met die oorwinning: