
Kalifornië se Newsom maak eie plan teen Texas-hertekening
Loading player...
Kalifornië se goewerneur Gavin Newsom het ‘n verkiesing vir die hertekening van die deelstaat se distrikte vir 4 November vanjaar neergelê. Dit kom na Texas sy grense wil aanpas om vyf ekstra Republikeine Washington toe te stuur. Newsom se poging, indien die oorweldigende Demokratiese deelstaat daarvoor stem, sal op sy beurt vyf ekstra Demokrate Washington toe stuur.