
Onderhoud van renosters uiters duur, verkoop horings
Loading player...
Reaksie word ontvang op berigte oor die stygende sekuriteitskoste wat baie private renostereienaars dwing om van die diere afstand te doen, wat dringende kommer wek oor die toekoms van een van Namibië se mees ikoniese spesies. Een van die opsies is die wettige verkoop van die dier se horing wat kan voldoen aan die vraag in die mark. Kosmos 94.1 Nuus het met Jaco Muller van die Rhino Momma-projek gepraat. Hy stem saam.