Lamola sal weermaghoof ontmoet oor Iran kommentaar

Loading player...
Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê minister Ronald Lamola sal die hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, generaal Rudzani Maphwanya, ontmoet om sy opmerkings in Iran te verduidelik. Maphwanya en die bevelvoerder van die Iranse Weermag, general-majoor Amir Hatami, het tydens 'n vergadering in Teheran blykbaar hul lande se gemeenskaplike doel goedgepraat om teen wêreldwye verwaandheid en aggressiewe koloniale benaderings te veg. Woordvoerder Chrispin Phiri sê die presidensie is in beheer van Suid-Afrika se buitelandse beleid:
14 Aug 11PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Registreer voor 19:00 vandag

Die Namibiese Verkiesingskommissie herinner almal dat die aanvullende kieserregistrasie vanaand om sewe-uur eindig. Die proses wat op 4 Augustus begin het, het ‘n lae opkoms ervaar. Plaaslike owerheidverkiesings ervaar op elke siklus die uitdaging, al is dit die belangrikste verkiesing. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommissie se woordvoerder, De…
19 Aug 6AM 1 min

SA-landbou is veerkragtig - Steenhuisen

Die Minister van Landbou John Steenhuisen sê die landbousektor wys merkwaardige groei en veerkragtigheid ten spyte van wêreldwye wind van voor. Nuwe data wat die Landbou Sakekamer bekend gemaak het, wys landbou-uitvoer na Amerika het in die tweede kwartaal vanjaar met 26-persent gestyg in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar…
19 Aug 6AM 1 min

As geld die huis verlaat, loop liefde by die agterdeur uit... of nie?

Liefde lê nie net in blomme en laatnag-geselsies nie, dit lê ook in huur, kruideniersware en gesinsondersteuning. Die 2024 Old Mutual Namibia Financial Services Monitor toon dat meer as die helfte van werkende Namibiërs finansieel gestres is. Vir paartjies is die sleutel oop geldgesprekke, billike stelsels vir gedeelde uitgawes, beplanning…
19 Aug 6AM 1 min

Katima se dorpsraad is by die werk, wag op kennisgewing

Katima Mulilo se dorpsraad funksioneer normaal, ten spyte van 'n regeringskennisgewing gedateer 15 Augustus waarin die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa, die ontslag van die Katima Mulilo-dorpsraad aangekondig het. Die uitvoerende hoof van Katima Mulilo-stadsraad, Raphael Liswaniso, het egter aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat sy kantoor nog geen…
19 Aug 6AM 1 min

Koue kruip weg maar koring kom wel aan by Hardap

Ten spyte van Julie wat die sesde warmste Julie in die afgelope 14 jaar beleef het, en koringprodusente by Hardap nog vir koue wag, sê Rico Botma die lande vertoon goed. Hy voeg by dat hy glo al die produsente op die skema ‘n goeie oes sal beleef.
19 Aug 6AM 1 min