
ActionSA stuur twee senior LP's om Nasionale Dialoog waar te neem
Loading player...
ActionSA sê in die lig van toenemende kommer oor die Nasionale Dialoog, sal hy nie die naweek ʼn amptelike afvaardiging van sy nasionale leierskap na die nasionale konvensie stuur nie. Die party sal egter twee senior parlementslede as waarnemers stuur om die konvensie te monitor en toesig te hou. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê hulle is nie oortuig enige bekommernisse van belangrike rolspelers, organiseerders en die publiek is hanteer nie: