
ZANTIE SWANEPOEL - Die Krag van 'n Vrou as 'n Ezer: Hoe Bertha Benz die Geskiedenis Verander Het
Loading player...
Zantie deel ’n kragtige boodskap oor die waarde van ’n vrou as ’n "ezer" – ’n Godgegewe helper wat lewens verander. Met ’n aangrypende verhaal oor Bertha Benz (die vrou agter Mercedes-Benz) ontbloot sy hoe vroue deur geloof, moed en vasberadenheid geskiedenis skryf.