
Heldedag logo, tema bekend
Loading player...
Inligtingminister Emma Theofelus het die logo en tema wat vir die volgende vyf jaar vir Heldedag gebruik sal word, in Windhoek bekendgestel. Heldedag, wat jaarliks op 26 Augustus herdenk word, sal vanjaar amptelik gevier word in Katima Mulilo in die Zambezi-streek. Die nuwe tema is “Gebou op dapperheid, op pad na 'n welvarende toekoms”. Theofelus het die simboliek van die logo verduidelik.