
Amerika trek voordeel uit SA landbou-uitvoere, sê Steenhuisen
Loading player...
In die buurland beklemtoon landbouminister John Steenhuisen dat Amerika bevoordeel word deur Suid-Afrika se landbou-uitvoere. Steenhuisen het die media ingelig oor die land se reaksie op Amerikaanse tariewe en sê maatreëls sal ingestel word om die uitwerking te versag. Die minister sê baie van die produkte word in ander seisoene geproduseer en hou geen bedreiging vir Amerikaanse produksie in nie: