
Nascam stel nuwe tussentydse raad aan
Loading player...
Die Namibiese Vereniging van Komponiste en Outeurs van Musiek, Nascam, het 'n nuwe tussentydse raad en 'n hervormingsplan na vroeëre personeelspanning en vertraagde tantièmebetalings. Hierdie raad sal grondwetlike wysigings finaliseer vir 'n spesiale vergadering in Februarie 2026, met die verkiesing van 'n nuwe raad wat vir April 2026 geskeduleer is. Kosmos 94.1 Nuus het met Albert Nicanor, die voorsitter van Nascam, gepraat.