
SA se e-taxi's moet ingesluit word by regulasies
Loading player...
Die Nasionale E-taxi-federasie vra die regering om dringend in te gryp om regulasies vir die sektor te bespoedig en bestuurders te bemagtig. Die federasie beraadslaag tans met die betrokke rolspelers om ʼn nasionale bemagtigingsraamwerk vir e-taxibestuurders saam te stel. Woordvoerder Omar Parker sê 91-persent van operateurs en bestuurders is nie by statutêre instellings soos die Vergoedingsfonds en Werkloosheidversekeringsfonds geregistreer nie: