Gholf: Justin Rose terug in wêreld top-10

Loading player...
Gholf: Justin Rose van Engeland is terug in die top-tien van die wêreldranglys na sy oorwinning op die St Jude-kampioenskap in Tennessee. Die 45-jarige het die Amerikaner JJ Spaun op die derde uitspeelputjie verslaan om sy 12de PGA-toernooititel te wen. Rose het met hierdie oorwinning ook sy plek in nog 'n Ryderbeker-kompetisie verseker. Hy is nou negende op die wêreldranglys terwyl Spaun na die sesde plek opgeskuif het. Die Brit sê hy het ongelooflike gholf gespeel:
11 Aug 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Salmboerdery op rand van deurbraak

Namibië se opkomende salmboerderybedryf is gereed om ‘n deurbraak te maak en beloof om ekonomiese diversifikasie te bevorder, werk te skep, buitelandse beleggings te lok en nuwe uitvoerinkomste te genereer. Justine Shipanga-Gcilishe, senior beleggersdienstebeampte vir die Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad, het by die regeringsinligtingsentrum gepraat tydens 'n sessie oor Afrika suid…
15 Aug 11AM 1 min

Burgers sal Nasionale Dialoog lei, sê Cyril

President Cyril Ramaphosa het bevestig dat 'n reëlingskomitee bestaande uit burgers vandag gekies sal word om die Nasionale Dialoog te lei. Ramaphosa het by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria gesê die dialoog sal teen die laagste moontlike koste aangebied word met koste-besparingsmaatreëls wat in werking gestel is. Hy het…
15 Aug 11AM 1 min

Swakop-munisipaliteit skenk 111 erwe aan DRC-inwoners

Die Swakopmund-munisipaliteit skenk 111 erwe aan lae-inkomsteverdieners in die DRC-gebied, na aanleiding van 'n besluit in April. Hoof uitvoerende beampte, Alfeus Benjamin het gesê begunstigdes, wat deur 'n driejaarlikse sensus geïdentifiseer is, sal slegs 'n oordragfooi van 1 000 Namibiese dollar betaal. Hulle sal die eiendom volledig besit en kan…
15 Aug 10AM 1 min

NNN gee nie om oor Lubango-gruwels, sê oorlewende

Oorlewendes en familielede van diegene wat in Swapo se Lubango-kerkers in Angola verdwyn het, spreek hulle uit teen president Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit om nasionale heldestatus en 'n staatsbegrafnis aan voormalige leërhoof Solomon 'Jesus' Hawala te verleen. Dr. Leefa Martin, 'n oorlewende van die kerkers, en ‘n lid van Conquerors…
15 Aug 10AM 1 min