
Tien-jaar studie toon gevare van heinings in Suide
Loading player...
'n Tien-jaar lange studie in suidelike Namibië deur Peter Cunningham het 'n gevaar onthul - veeheinings eis springbokke se lewens en verander oop landskappe in dodelike lokvalle. Bewaringsbewustes dring nou aan op dringende hervormings om heinings wildlewe-vriendelik te maak voordat meer diere verlore gaan. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Peter Cunningham, 'n Namibiese ekoloog, gesels.