Passievolle ‘wildewragtig’ Reandi stap plaaspad saam met boere

Loading player...
“Jy is so uitgelewer aan die natuur en die Here se genade, so jy as boervrou moet besef dat daar nie altyd roetine gaan wees nie en dat daar moeilike seisoene is wat jy saam met jou eggenoot sal moet trotseer.”
8 Aug 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min