
Shack Dwellers kom tot GRN se redding met huisbou
Loading player...
Die Shack Dwellers-federasie het 55 erwe in Mariental bekom as deel van sy program om meer as 3 100 huise landwyd te bou. Kosmos 94.1 Nuus het met Heinrich Amushila van die federasie gepraat, wat verduidelik waar hulle befondsing ontvang, ook vir die opgradering van informele nedersettings en die diens van erwe.