Net nog enetjie | Tariewe, Kill the Boer en die handsak vol omkoopgeld | Ep. 50

Loading player...
In hierdie week se episode van Net nog enetjie bespreek Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor ’n breë spektrum sake – van wêreldwye handelskrisisse en regeringsretoriek tot dapper joernalistiek wat korrupsie met ’n handsak vol omkoopgeld oor die kop slaan.
Chapters
  • 00:00 Welkom terug
  • 01:46 Tariewe, tariewe en tariewe
  • 09:39 Mbalula se Kill the boer-tirade
  • 16:26 Pieter-Louis Myburgh en die handsak vol omkoopgeld
7 Aug 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min