
Geen vertroue in Madlanga-kommissie - Action Society
Loading player...
Action Society sê hulle het geen vertroue dat die Madlanga-kommissie se regterlike ondersoek na bewerings van diepgewortelde korrupsie en politieke inmenging in die polisie betekenisvolle resultate sal oplewer nie. Die woordvoerder van Action Society, Juanita du Preez, sê die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het 'n begroting van 147,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand oor ses maande aan die kommissie toegeken. Sy sê uit ondervinding is dit onwaarskynlik dat dit tot vervolging of beleidsverandering sal lei en die risiko