KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - ’n Roep tot Bekering met Chané Mack & Heinrich Antonie
Loading player...
Hierdie week op #KOFFIDATE met Phillipine (Woensdag 23 Julie) staan onder die tema "’n Roep tot Bekering" (2 Kronieke 7:14).
🎤 Tussen 09:00–11:00 gesels Chané Mack, gospel-sangeres, skoonheidsterapeut en aktrise bekend vir haar rol as Lulu Harris in Arendsvlei, oor haar musiekreis, haar passie vir Evangelie-musiek en die storie agter haar jongste vrystelling A Call to Repentance.
🎶 Tussen 11:00–12:00 op The Last Hour, keer Heinrich Antonie terug om sy geloofsreis te deel en 'n kragtige boodskap oor die tema van bekering te bring — én om luisteraars te bedien met sy gesalfde sang.