Net nog enetjie | Mnr. Donald speel die (Trump)-tariefkaart | Ep. 49

Loading player...
Die VSA se nuwe tariefkaart is nie bloot ʼn ekonomiese skuif nie – dit is ʼn politieke hefboom. Tariewe word doelbewus gebruik om handelsverhoudinge te heronderhandel op maniere wat beter inpas by Amerika se belange.

In Suid-Afrika se Deal or no Deal-episode staan Ramaphosa so verstar soos ʼn bok voor Trump se tassies – eerder as om een te kies, het die ANC blykbaar besluit om sommer ʼn ander speletjie te begin speel. Een waarin hulle waarskynlik gaan verloor.
Chapters
  • 00:00 Welkom terug!
  • 01:34 Trump-tariewe hier om te bly
  • 20:06 Die VSA se verslag oor plaasaanvalle
31 Jul 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Ramaphosa stuur vir Roelf | Ep. 76

Die aanstelling van Roelf Meyer wek egter vrae oor die ANC-regering se werklike doelwitte. hulle wil hê. As Ramaphosa en die ANC se idee was om die sogenaamde “Afrikaner-kwessie” te bestuur of te neutraliseer in die verhouding met die VSA, is hierdie waarskynlik die verkeerde skuif.
15 Apr 30 min