
prof. Erwin Schwella, Emiritus professor, verbonde aan Tilburg Universiteit, Nederland gesels met Jerome Topley
Loading player...
Ons fokus op politieke leierskap in SA en vra onder meer, met die groeikurwe van onkonvensionele leierskap in die bestel, het die reëls va die spel verander?" My gas is bekende politieke ontleder, prof. Erwin Schwella, Emiritus professor, verbonde aan Tilburg Universiteit, Nederland