
Keetmanshoop skryf N$75 miljoen se skuld af
Loading player...
Die Keetmanshoop Munisipaliteit het 75 miljoen Namibiese dollar se skuld van meer as 600 senior burgers, werkloses en mense met gestremdhede afgeskryf. Monica Imene, die munisipaliteit se woordvoerder, sê die inisiatief het gevolg op 'n openbare oproep vir sulke aansoeke in Mei en Junie. Die meeste aansoekers het aan die lynministerie se kriteria voldoen. Imene het meer.