ToekomsVenster | Hoe gaan dit ‘regtig’ met jou?

Loading player...
As dit regtig goed gaan, is ek saam met jou bly. As dit nie so goed gaan nie, bid ek dat die Here jou sal verras met Sy teenwoordigheid, troos, bemoediging en krag.
28 Jul 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min