ToekomsVenster | God se teenwoordigheid in ons lewens

Loading player...
Dis nodig dat ons die beloftes van Sy Woord opnuut vashou. Beloftes soos: “Vir hulle wat God liefhet, werk alles ten goede” en “Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.”
28 Jul 2025 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min