ToekomsVenster | God is selfs in die donkerste uur by jou

Loading player...
God is groter as die nag in jou lewe en uiteindelik sal die dag weer seëvier.
21 Jul 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min