Wat `n aangrypende getuienis van chroniese migraines, leukemie diagnose, naby-doodse ervaring, genesing van leukemie, survivors guilt, BUT GOD in everything.
6 Jul
Afrikaans
South Africa
Self-Improvement · Christianity
`n Pragtige vrou met haar B.A in Business Admin, kom gesels oor haar verhouding met die HERE en haar betrokkenheid by Brave To Love bediening. Maryke het altyd geglo sy is te "wild" vir die Here en dat Hy eerder lief is vir die volgens haar "goodie two shoes". En…
Dr Lehmann was gediagnoseer met breinkanker in 2018, BUT GOD, hy is genees en vandag nog steeds in remissie. Sy roeping en passie is om mense siektevry en gesond te kry. Hy is ook `n Wellness Councellor en het al met groot sukses mense behandel met tipe 2 Diabetes, artritis…
Hierdie is `n getuienis wat jy nie wil mis nie. The Lord makes Beauty out of Ashes. Liezel se ouers se egskeiding was `n groot trauma in haar lewe wat gelei het tot baie verkeerde keuses in haar lewe, alternatiewe leefstyl, rook , drank. BUT GOD. Die Here het haar…
Inspirasie op inspirasie. Al is Magda permanent op suurstof, laat sy haar nie onder kry nie. Sy is betrokke in Pretoria Wes by die wees, die weduwee en die armes - God se Koninkryk. Luister na hierdie kragtige getuienis van hoop!!
Wat `n inspirerende getuienis van uitdagings, maar HOOP te midde van. Lizelle gesels oor haar gestremheid, vrae, haar roeping. Sy is al meer as 25 jaar betrokke in Pretoria-Wes met die woorde Care-Not-Cure as haar motivering.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.