Rassekwotas in aanstelling skend vryhede

Loading player...
Sakeliga sê die gewysigde Wet op Gelyke Indiensneming bevat rasgebaseerde aanstellingskwotas wat onmoontlik is om te bereik en is skadelik vir die ekonomie. Die sake-instelling en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, voer aan die nuwe regulasies is ongrondwetlik en sê dit skend die vryheid van werkgewers en werknemers. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, waarsku die kwotas kan werksverliese veroorsaak en verdeeldheid in die samelewing verhoog:
10 Jul 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NAM-CIRT waarsku oor vals webwerwe

Die Namibiese Kuberveiligheidsvoorvalreaksiespan, onder die Kommunikasie-reguleringsowerheid van Namibië, Cran, waarsku die publiek oor 'n toename in vals webwerwe. Hierdie vals webwerwe boots noukeurig wettige organisasies na en gebruik gekloonde handelsmerke en uitlegte om gebruikers te mislei. Onlangse gevalle het bekende Namibiese instellings geteiken, met vals webwerwe wat besoekers na verdagte…
3 Oct 11AM 1 min

Kommunikasiewerkers-unie kap SABC-bestuur oor laat salarisse

Die Kommunikasiewerkersunie beskuldig die SABC-bestuur dat hy werkers se regte, waardigheid en lewensbestaan ignoreer. Die vakbond sê werkers moet nog 50-persent van hul agterstallige salarisse vir die 2023/2024-boekjaar kry. Woordvoerder Moffat Seutlwadi sê die bestuur het boonop openlik verklaar daar sal geen salarisverhogings wees nie, wat beteken beloftes word verbreek…
3 Oct 11AM 1 min

Vrae oor wettige aborsies vlam weer op

Reaksie word ontvang op die arrestasie die week van 'n vrou in Walvisbaai nadat sy na bewering onwettige aborsiepille verkoop het. Die waarde van die pille volgens plaaslike media was 8 500 Namibiese dollar. Die insident ontlok weer vrae oor veilige en wettige aborsies wat nie moontlik is in Namibië…
3 Oct 10AM 1 min

Krieket Namibië besing FNB Eagles-span se prestasie

Namibië se nasionale krieketspan, die FNB Eagles, rig hul visier op goud terwyl hulle voorberei vir die IKR Mans T20 Wêreldbeker Afrika-streekfinaal. Die beslissende wedstryd word hierdie Saterdag by die Harare-sportklub gehou, waar Namibië teen die gasheerland, Zimbabwe, sal te staan kom. Terwyl beide spanne reeds hul plekke in die…
3 Oct 10AM 1 min