Kunselemente is aspekte wat deur ʼn kunstenaar gebruik word tydens teken, verf of die skep van enige ander vorm van ʼn kunswerk. ʼn Kunswerk word ook volgens sy kunselemente ontleed.
2 Jul 2025
Afrikaans
South Africa
Education · Kids & Family
Heelal beteken letterlik “die versameling van alles wat bestaan”. Onder hierdie “alles” word straling en materie in ʼn verskeidenheid van vorme ingesluit.
Die hidrosfeer is die totale hoeveelheid water wat op, onder en bo die oppervlak van die aarde bestaan. Dit sluit vloeibare water op die oppervlak in, soos oseane, mere en riviere.
Die groepe voedingstowwe is koolhidrate, proteïene, vette (en olies), vitamiene en minerale en water. As jy gesond wil bly, is dit belangrik om ’n verskeidenheid kosse uit al hierdie groepe in die regte hoeveelhede te eet.
Daar is waarskynlik geen ander skip in die geskiedenis wat so bekend geword het soos die Titanic nie – al was dit weens die gebeure dat die skip eerder berug as beroemd geword het.
Marog, wat ook “misbredie” in Afrikaans genoem word, is nie net een spesifieke gewas nie. Dis die naam wat deur Afrika-gemeenskappe gebruik word om plaaslike blaargroente te beskryf.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.