Boekvoorlesing | ‘Sielstryd’ neem jou na hart van geveg teen Bela-wet

Loading player...
Bela is nie net ʼn wetsontwerp nie – dit is ʼn sielkundige grens. In “Sielstryd” skryf dr. Dirk Hermann van die oomblik toe ʼn gemeenskap opgestaan het vir hul regte. Kom luister na ʼn kort opsomming van dié boek, voorgelees deur Hermann.
30 Jun 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min