ToekomsVenster | Jesus was jou voete

Loading player...
Jesus wil ook vandag jou voete was. Trouens, Hy het dit reeds gedoen. Ek en jy was ingesluit in daardie bovertrek se byeenkoms. Hy het ons voete, ten spyte van ons ontrou, gewas en ons tot vandag toe nog nooit verwyt nie.
23 Jun 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min