Sondagaand Erediens - Pastoor Bernard van der Vlies

Loading player...
SPREUKE 3

5 Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.
6Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.
7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here, en wyk af van die kwaad;
8dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.
9Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste;
10dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.
22 Jun 2025 1PM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Maandag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

2 TESSALONISENSE 2 3Laat niemand julle op watter manier ook al mislei nie. Die dag van die Here sal nie aanbreek voordat die laaste afvalligheid gekom het en die wettelose mens wat vir die verderf bestem is, sy verskyning gemaak het nie. 4Hy sal hom verset teen al wat God…
27 Jul 2AM 9 min

Sondagaand Erediens - Past Buks van Staden

HEBREËRS 2 Die groot saligheid vereis groot verantwoordelikheid 1Om hierdie rede moet ons soveel kragtiger vasgryp aan wat ons gehoor het, sodat ons nie dalk wegdrywe nie.
26 Jul 1PM 21 min

Sondagoggend Erediens - Past Buks van Staden

HEBREËRS 12 2die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon…
26 Jul 3AM 22 min