Stoepstories | Geloofsprong lei SA gesin na ‘idilliese eilandlewe’ in Mosambiek

Loading player...
“Ek dink hulle is stomgeslaan en kan nie glo hoe ons leef nie, maar hulle is ook mal daaroor. Dit is pragtig, dis teen die see met palmbome oral. Ek dink hulle is bly dat ons die kans gevat het.”
17 Jun 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min