ToekomsVenster | Moenie wag vir die Heilige Gees nie

Loading player...
Die Heilige Gees is reeds by en in jou. Moenie wag vir Hom nie; Hy wag vir jou om te gaan doen waarvoor Hy jou bekwaam.
6 Jun 2025 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min