ToekomsVenster | Gewone mense maar buitengewone werke

Loading player...
“Groter werke sal julle doen,” het Jesus gesê. Hoe is dit moontlik, en waarom leef so min gelowiges in daardie werklikheid? Ontdek die verrassende krag van die Heilige Gees in gewone mense se lewens.
5 Jun 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min