ToekomsVenster | Tussen hemelvaart en wederkoms

Loading player...
Tereg sou ʼn mens kon vra: “Jesus, waarmee gaan U intussen besig wees?”. Jesus beantwoord dit met die bekende woorde wat by menige siek- en sterfbed gebid en gelees is: “Ek gaan om vir julle plek voor te berei”.
3 Jun 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Die lente kom

Die God wat Jesus uit die dood opgewek het, is steeds die God wat nuwe lewe kan laat deurbreek waar jy vandag dalk net doodsheid sien.
7 Sep 10AM 3 min