WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer? 03 Junie 2025

Loading player...
🎙️ WAT IS MY REGTE: Wie laat jy agter om jou sake te hanteer?
In vandag se gesprek gesels Andre van Niekerk oor die belangrikheid om die regte eksekuteur vir jou boedel te kies – want ná jou dood moet iemand anders die papierwerk, jou besittings én jou wense hanteer.
👥 Wat maak iemand geskik as eksekuteur?
⚖️ Moet jy ’n familielid of ’n prokureur kies?
📑 Wat is hul pligte en hoe vermy jy konflik?
Luister weer en maak seker jy los nie chaos agter nie – maar ’n plan wat werk.
🎧 Luister hier:
#BoedelBeplanning #Potgooi #Eksekuteur #Nalatingskap #SFMStreekRadio
3 Jun 2025 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Van Oosthuizen Marais & Pretorius na PH Attorneys (Southern Cape) - 24 Februarie 2026

Maurice Ellis van PH Attorneys vertel meer oor hoe Oosthuizen Marais & Pretorius Inc. nou amptelik herposisioneer is as PH Attorneys (Southern Cape). Hierdie belangrike stap versterk PH Attorneys se teenwoordigheid in die Suid-Kaap en bring vir kliënte in Mosselbaai en omliggende areas toegang tot: ✔️ breër regskennis ✔️ nasionale…
5 Mar 6 min

Wat is my regte - 📜Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap?📜 05 Agustus 2025

📜 💬Is 'n volmag genoeg? Wat van kuratorskap? 👩‍⚖️📜 Gevallestudie: Jou geliefde toon vroeë tekens van Dementia maar is nog selfstandig. ’n Volmag word opgestel om te help met besluite – maar is dit genoeg? Vandag in Wat is my Regte, bespreek Japie Kruger van Oosthuizen, Marais & Pretorius Ingelyf…
5 Aug 2025 9 min

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 - 01 Julie 2025

🎙️Trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Vandag fokus Andre van Niekerk van Oosthuizen Marais Prokureurs op een van die mees strategiese maniere om jou nalatenskap te beskerm en te bestuur: trusts as deel van boedelbeplanning. 🏛️📜 Trusts is lankal nie meer net vir die baie rykes nie – dit is…
1 Jul 2025 13 min