Jong musiekduo woeker met Afrikaanse musiek

Loading player...
Kosie het reeds as jong seun begin naam maak in die musiekbedryf met sy musikale vernuf en kan 14 instrumente bespeel, insluitend die konsertina en trekklavier.
14 May 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min