Kom ervaar spesiale Hemelvaart met ‘Kroon van wonders’

Loading player...
Franco Prinsloo, bekroonde komponis en dirigent van die Vox Chamber Choir, het saam met Lynni du Toit en Soané Ackerman, twee lede van die koor, in Maroela Media se ateljee oor "Kroon van wonders" gesels.
14 May 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Nuweling streef na ‘onvoorspelbaarheid’

“Ek weet nie almal gaan van my musiek hou nie; party sal dit selfs omstrede of vreemd vind. Solank as wat een persoon aanklank by my musiek vind, is ek gelukkig.” 
1 Sep 9 min